Anjelica Huston

Anjelica Huston
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Huston in 2010.

Geboorte 8 Julie 1951 (1951-07-08)
Aktiewe jare 1967-tans

Anjelica Huston (IFA: ˈhjuːstən; gebore op 8 Julie 1951) is ’n Amerikaanse aktrise, regisseur en voormalige model. Sy was die derde geslag van haar familie wat ’n Oscar inpalm; haar pa, die regisseur John Huston, en oupa die akteur Walter Huston het dit ook gewen. Sy het ook Oscar-benoemings gekry vir haar spel in Enemies, a Love Story (1989) en The Grifters (1990).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne